Verified
-33.6358327,19.4619987
18 High Street
Worcester
Western Cape
6849
ZA
Die Breëriviervallei Botteleringskoöperasie (BBK) is ‘n gesertifiseerde en gevestigde bottelerings aanleg geleë in Worcester in die Wes Kaap. BBK lewer gespesialiseerde dienste in die bottelering van wyn, vonkelwyn en druiwesap sowel as die filtrasie en koud stabilisering van wyn. In BBK se geakkrediteerde laboratorium word die hele spektrum van wyn ontledings gedoen.
Verskeie toonaangewende Koöperatiewe en Privaat Wynkelders, Supermarkte plaaslik en oorsee maak gebruik van BBK se dienste.